Kontak Ons/ Get in Touch

Kontak ons vriendelike span vir meer inligting oor:


- Kaartjies
- Stalletjies
- Borge
- Donasies

E-pos: [email protected]

WhatsApp

Ons sien uit daarna om saam met jou ’n fees van kleur en gemeenskap te bou!

Stalletjies/ Vendors

Gereelde Vrae en Antwoorde

Frequently Asked Questions

Wat is die toegangsfooi?

Volwassenes: R80

Kinders: R50

Wie is die Kunstenaars?

Juanita du Plessies

Elandre

Ryk Kleinhans

Bloemhof Boereorkes

Johan Heys, Jordon Phipplips en Band

Hoe groot is die stalletjie-ruimtes

3m x 3m

Is daar krag by die stalletjies.

Jy doen aansoek vir 'n stalletjie met krag.

Hoe laat begin die Makietie?

Hekke open 10h00 die oggend

Can you provide recommendations for contractors and suppliers?

Die fees hou aan tot laat-aand. Jy gaan huistoe as jy nie meer wil wakker bly nie...

Is daar oornag verblyf in Bloemhof?

Hier is verskeie gastehuise en lodges in en om Blomehof.

Kontak Ons

Bloemhof Makietie